Landskap vol onvergeetlike dae kan nog ontdek word. Volksblad Bonus

Landskap vol onvergeetlike dae kan nog ontdek word

Mei 2001. Watter dag in ‘n landskap van onvergeetlike dae is die een wat mens sal uitsonder in hierdie landstreek van die spreekwoordelike melk en heuning? Daardie deel van Frankryk wat Peter Mayle letterlik op die kaart geplaas het met die eerste van sy drie boeke daaroor, A Year in Provence. Is dit toe jy […]

Continue Reading...

Provence enige toeris se droom. Buite Burger

Provence enige toeris se droom. Buite Burger

Buite Burger – 10 Julie 2001. Watter dag in ‘n landskap van onvergeetlike dae is die een wat mens sal uitsonder in hierdie landstreek van die spreekwoordelike melk en heuning? Daardie deel van Frankryk wat Peter Mayle letterlik op die kaart geplaas het met die eerste van sy drie boeke daaroor, A Year in Provence. […]

Continue Reading...

Musiek in kosmopolitiese Montreux. Bonus Volksblad

Musiek in kosmopolitiese Montreux. Bonus Volksblad

Wat jou allereers in Montreux opval, is die kosmopolitiese gevoel van die plek. By eerste aankoms, is jy skoon gedisoriënteer: Jy wéét jy is in Switserland, maar die taal wat jy om jou hoor en lees, is pure Frans. En soos jy op straat beweeg, en veral waar mense saamgedrom is, hoor jy ‘n roesemoes […]

Continue Reading...

Italië: ‘n Hunkering na meer

Hoe gebeur dit dat ek my skaars drie maande na ‘n besoek aan Switserland weer in daardie uithoek van die wêreld bevind? Hierdie keer in Italië, ‘n klipgooi van Switserland af. Anton woon die VeronaFiere Stone Workshop by, in die noordoostelike deel van die land, en hy besluit om ‘n week langer te bly om […]

Continue Reading...