A leap of faith

I recall vividly a Sunday afternoon spent in typical Round Table fashion – the men standing around the braai, drinks in hand, and the women clustered together. As a teenager I was on the periphery of the women’s consciousness and I overheard them talking about Jenny, who had gone off “to find herself” – again! […]

Continue Reading...

Vrystaters by die see

Dis 10 jaar sedert die Roodts ‘n seevakansie gehad het – ‘n ordentlike Desember-by-die-see-vakansie. In die tussentyd was daar “vakansies” aan huis, wat mettertyd stopgesit is weens familietwiste (familielede wat op die laaste minuut kanselleer vir die beplande besoek aan Bloemfontein of vir die kersmaal); die onuitstaanbare Desemberse hitte in Bloemfontein; en, les bes, my […]

Continue Reading...

Vrystaters by die see ll

Vrystaters by die see – vers twee ‘n Hele aantal vriende het verneem na ‘n opvolg op die Roodts se kersuittog van verlede jaar: Om vanjaar hand aan papier te slaan, gaan dus met ‘n redelike mate van angstigheid gepaard, hoofsaaklik omdat ek gespanne raak oor ander mense se verwagtings van my. Maar – here […]

Continue Reading...

Vrystaters by die See lll

Llandudno, My persoonlike hoogtepunt van hierdie seevakansie was my eerste kennismaking met ‘n waterponie : Ek ervaar hierdie lekker speelding van De Villiers in Gordonsbaai toe ons by hom en Reynette in hulle marinahuis kuier. Div moet met die boot in die hawe voortpuf tot daar waar die water in die see uitmond, en dan […]

Continue Reading...

Vrystaters by die see iv

Vanjaar se see-vakansie by Llandudno was ook die vakansie van blomme. Dit het alles begin by die blomme wat Antonius vir ons kerstafel bestel het. In ons huis is die blomme mý afdeling, maar om een of ander rede het hy so sterk daaroor gevoel dat hy reeds uit Bloemfontein gebel het om blomme te […]

Continue Reading...

‘n Storie oor Switserland

Oftewel ‘A leap of faith’ – agt jaar later Oor so ‘n ervaring m?ét ‘n mens skryf, wíl ‘n mens skryf. ‘n Storie oor ‘n plek waar jy diep gaan skep het, asemgehaal het, kop skoongemaak het en daagliks met essensie omgegaan het. ‘n Tyd sonder telefoon, sonder dagboek en sonder die oorweldigende alledaagse detail […]

Continue Reading...

Namakwaland nabetragting vir familie en vriende

“Voor 10:30 kry jy die blomme nie eers met skriflesing en gebed oop nie” maan ons selfopgelegde reisgids, Erwin. As Vrystaters op hulle eerste blomkyktoer kon ons nie vir beter advies gevra het voor ons na ‘n laat-ontbyt en gewapen met ‘n Hantamkaart vol van sy handgeskrewe aanwysings uit Calvinia weggespring het nie. Ons grootste […]

Continue Reading...

St Francis Health Centre – A personal reflection

A polite titter reverberates around the dining room when the therapist mentions the Monday dose of Epsom salts first thing in the morning. No-one is quite sure whether this is a joke, or a dire prediction of things to come. And while the fifteen of us gathered in the pale blue dining room on this […]

Continue Reading...

Mê-waka

Dit was maande voor ek hom raakgesien het. Maande voor ek besef het hý is die een wat altyd nader staan wanneer ek my motor by die motorwassery intrek. Daar is ‘n spesifieke woord wat pas by die prentjie voor my geestesoog: “sprightly”. Die elektroniese woordeboek op my rekenaar vertaal dit as (spring)lewendig, vrolik, dartel, […]

Continue Reading...