Vrouekeur – 2 May 2014

ken jou storie Kies ‘n BOEK Willie Burger kyk hierdie week na twee vroue se uiteenlopende reise Wie is ek? Hierdie vraag word deur twee vroue uit radikaal uiteenlopende omstandighede gevra. Fatima se Ek’s g’n Slams. ‘n Moslemvrou vertel (Lapa) en Zarine Roodt se Enkelreis (hemel & see boeke) verskil radikaal van mekaar, omdat die […]

Continue Reading...

Media24, Die Burger 9 March 2014

Reis net te kort om binnesiel te bereik ANNEMARIE VAN DER WALT Sondag 09 Maart 2014 Zarine Roodt HEMEL & SEE, R180 Kort voor haar 50ste verjaardag pak Zarine Roodt van Bloemfontein ’n alleenreis aan. Sy wil haar simbolies voorberei op die nuwe hoofstukke in haar lewe, asook afstand doen van oortollige emosionele bagasie. Sy […]

Continue Reading...