Sarie – December 2014

 

Continue Reading...

Smile FM’s Body and Soul, 17 March 2014

Continue Reading...

Bloemnuus, 22 July 2014

Enkelreis is die memoir van ’n vrou op die vooraand van 50. Zarine Roodt se drie week lange avontuur vertel van haar soektog na moeilik bereikbare labirinte in Engeland, haar versugting na stilte op die afgesonderde Griekse eiland Alonnisos en samesyn met medesoekers in die Pelionstreek in Griekeland. Die reismemoir verken terselfdertyd haar binnewêreld. Sy […]

Continue Reading...

om te lees – My drie gunsteling boeke vir Sarie

SARIE

Die boek wat my eerste te binne skiet, is The Middle Passage;  From Misery to Meaning in Midlife deur James Hollis (Inner City Books).  Ek het myself sowat 15 jaar gelede in ‘n identiteitskrisis bevind en dié boek het my ervaring presies verwoord en in perspektief geplaas as ‘n soeke na persoonlike betekenis in die […]

Continue Reading...

SAAJA

Post by SAAJA.

Continue Reading...

LitNet, 4 June 2014

litnet

Onderhoud:
Enkelreis deur Zarine Roodt
Zarine Roodt, Naomi Meyer

Zarine Roodt vertel van haar eie – en ons elkeen se – reis deur die labirint.

Continue Reading...

Get It – June 2014

wishlist_getit

enkelreis, geskryf deur Bloemfontein se eie Zarine Roodt, is die memoir van ’n vrou wat op die vooraand van vyftig ’n ontdekkingsreis na labarinte in Engeland aanpak, stilte en samesyn in afgesonderde Griekse eilandstreke soek en terselfdertyd haar innerlike self verken. Deurvleg met humor en bepeinsing, angsvallighede en stille vreugdes, vertel dié reismemoir van ’n […]

Continue Reading...

Sarie.com, May 2014

Zarine Roodt 25 April 2014 BOEKE Zarine Roodt skryf memoir oor haar lewensreis deur Phyllis Green Haar lewensreis het nie noodwendig verloop soos sy wou nie en sy het ʼn radikale beroepsverandering gemaak om haar geluk te verseker. In haar memoir, Enkelreis (Hemel & See Boeke, R180) skryf sy hoe sy ʼn krisis beleef het kort voordat sy 50 sou […]

Continue Reading...

Volksblad 3 February 2014

Volksblad_3_Feb_2014

ZARINE ROODT was voor 2000 een van die bekendste sakemense in Bloemfontein. Sy was die eienaar van die eerste skakelonderneming in dié stad, president van die nasionale skakelinstituut Prisa, ’n voorste vroue-entrepreneur oor wie talle tydskrifte berig het en ’n uiters professionele persoon wat jy altyd deur ’n ring kon trek. Toe verdwyn sy van […]

Continue Reading...