
Reis net te kort om binnesiel te bereik ANNEMARIE VAN DER WALT Sondag 09 Maart 2014 Zarine Roodt HEMEL & SEE, R180 Kort voor haar 50ste verjaardag pak Zarine Roodt van Bloemfontein ’n alleenreis aan. Sy wil haar simbolies voorberei op die nuwe hoofstukke in haar lewe, asook afstand doen van oortollige emosionele bagasie. Sy […]
Continue Reading...
ZARINE ROODT was voor 2000 een van die bekendste sakemense in Bloemfontein. Sy was die eienaar van die eerste skakelonderneming in dié stad, president van die nasionale skakelinstituut Prisa, ’n voorste vroue-entrepreneur oor wie talle tydskrifte berig het en ’n uiters professionele persoon wat jy altyd deur ’n ring kon trek. Toe verdwyn sy van […]
Continue Reading...