enkelreis

Hierdie boek ontleen onteenseglik aan eat pray love van Elizabeth Gilbert.  Sy het geskryf oor haar jaar van heling na ‘n helse egskeiding.  ‘n Jaar wat verdeel is tussen drie lande:  Italië – waar sy haar aan die Italiaanse kookkuns vergryp het;  Indië – waar sy vloere in ‘n Ashram geskrop het, en Indonesië – […]

Continue Reading...